| versekeraar [boodskap #147175] |
Wo., 11 Desember 2024 10:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versekeraar
Afbreking: ver•se•ke•raar
Samestelling: verseker + -aar
Selfstandige naamwoord: versekeraar
Meervoud: versekeraars
Verkleinwoord: versekeraartjie
Meervoud van verkleining: versekeraartjies
Betekenis:
• Persoon of organisasie wat versekering teen betaling aan kliënte bied om bepaalde risiko's te dek.
Gebruik:
• Die klaagster is deur een van die versekeraar se agente omgepraat om die onnodige versekering uit te neem.
Hiponiem:
• seeversekeraar
Vertaling:
Engels: insurer
Nederlands: verzekeraar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|