| mielie-oes [boodskap #147169] |
Di., 10 Desember 2024 12:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mielie-oes
Afbreking: mie•lie•oes
Samestelling: mielie + oes
Selfstandige naamwoord: mielie-oes
Meervoud: mielie-oeste
Betekenis:
• Die opbrengs van 'n mielieland (of -lande).
Gebruik:
• Die impak wat aalwurms op 'n mielie-oes kan hê word dikwels onderskat.
Vertaling:
Engels: corn harvest, corn crop
Nederlands: maisoogst, maïsoogst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|