Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kombuisafval
kombuisafval [boodskap #147167] Tue, 10 December 2024 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kombuisafval
Afbreking: kom•buis•af•val
Samestelling: kombuis + afval


Selfstandige naamwoord: kombuisafval
Meervoud:

Betekenis:
• Oorskietkos en onbruikbare reste wat oorbly nadat kos voorberei of voorgesit is.

Gebruik:
• Moenie al jou kombuisafval weggooi nie, maak kompos.

Sinoniem:
• voedselreste

Vertaling:
Engels: kitchen waste, food scraps
Nederlands: keukenafval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outomatiseer
Volgende onderwerp: omhelsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:49:52 UTC 2025