Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuiptrekking
stuiptrekking [boodskap #147155] Mon, 09 December 2024 12:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stuiptrekking
Afbreking: stuip•trek•king
Samestelling: stuip + trekking


Selfstandige naamwoord: stuiptrekking
Meervoud: stuiptrekkinge, stuiptrekkings
Verkleinwoord: stuiptrekkinkie
Meervoud van verkleining: stuiptrekkinkies

Betekenis:
• 'n Onwillekeurige, krampagtige sametrekking van die spiere, soos met 'n epileptiese aanval of die laaste skop van 'n sterwende.

Gebruik:
• Blootstelling aan die gifstof kan tot blindheid, braking, irritasie, stuiptrekkings, orgaanskade en selfs die dood lei.

Sinoniem:
• konvulsie
• kramp
• rukking
• spiersametrekking
• spierspasma
• stuiptrek

Vertaling:
Engels: convulsion, spasm, throe
Nederlands: stuiptrekking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hardheid
Volgende onderwerp: orgaanskade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:15:25 UTC 2025