Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruisiging
kruisiging [boodskap #147149] So., 08 Desember 2024 18:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Jesus se kruisiging.
Jesus se kruisiging.
kruisiging
Afbreking: krui•si•ging
Samestelling: kruisig + -ing


Selfstandige naamwoord: kruisiging
Meervoud: kruisigings

Betekenis:
• 'n Pynlike en vernederende metode van die doodstraf waar die slagoffer aan 'n kruis opgehang word.

Gebruik:
• Die verhaal van Jesus se kruisiging word die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes vertel.

Sinoniem:
• kruisdood

Afgelei:
• kruisigingstoneel

Vertaling:
Engels: crucifixion
Nederlands: kruisiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krediteur
Volgende onderwerp: snotklap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 06:29:02 UTC 2025