Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » likwidateur
likwidateur [boodskap #147146] Sun, 08 December 2024 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
likwidateur
Afbreking: li•kwi•da•teur


Selfstandige naamwoord: likwidateur
Meervoud: likwidateurs, likwidateure

Betekenis:
• Iemand wie met die likwidasie van 'n saak belas is.

Gebruik:
• Die likwidateur verteenwoordig die belange van die krediteure en is verantwoordelik vir die invordering van die maatskappy se bates, vereffening van laste en die verdeling van die oorblywende fondse tussen die aandeelhouers.

Sinoniem:
• vereffenaar

Vertaling:
Engels: liquidator
Nederlands: liquidateur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intimidasie
Volgende onderwerp: verkoping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:06:04 UTC 2025