| afwering [boodskap #147141] |
So., 08 Desember 2024 07:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afwering
Afbreking: af•we•ring
Samestelling: afweer + -ing
Selfstandige naamwoord: afwering
Meervoud: afweringe, afwerings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van afweer (om te beskerm, te verdedig of teen te hou).
Gebruik:
• Parasetamol word dikwels geneem vir die afwering van koors, hoofpyn en ander pyne en skete.
Sinoniem:
• beskerming
• stopsetting
• terughouding
• verdediging
Vertaling:
Engels: resistance
Nederlands: afwering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|