Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parasetamol
parasetamol [boodskap #147140] Sun, 08 December 2024 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
parasetamol
Afbreking: pa•ra•se•ta•mol


Selfstandige naamwoord: parasetamol
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sintetiese pynstiller en koorswerende middel.

Gebruik:
Parasetamol kan oor die toonbank verkry word en word dikwels geneem vir die verligting van koors, hoofpyn en ander pyne en skete.

Afgelei:
• parasetamolvergiftiging

Vertaling:
Engels: paracetamol, acetaminophen
Nederlands: paracetamol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tollenaar
Volgende onderwerp: afwering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:52:10 UTC 2025