Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hofstryd
hofstryd [boodskap #147132] Vr., 06 Desember 2024 13:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hofstryd
Afbreking: hof•stryd
Samestelling: hof + stryd


Selfstandige naamwoord: hofstryd
Meervoud: hofstryde
Verkleinwoord: hofstrydjie
Meervoud van verkleining: hofstrydjies

Betekenis:
• 'n Moeilike regsgeding in 'n hof.

Gebruik:
• Ná 'n jare lange hofstryd het die regter die saak uit die hof uitgegooi.

Vertaling:
Engels: court battle, court fight
Nederlands: gerechtelijke strijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloukraanvoël
Volgende onderwerp: diabolies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 20:40:53 UTC 2025