| bloukraanvoël [boodskap #147131] |
Do., 05 Desember 2024 20:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Bloukraanvoël.
bloukraanvoël
Afbreking: blou•kraan•voël
Samestelling: blou + kraanvoël
Selfstandige naamwoord: bloukraanvoël
Meervoud: bloukraanvoëls
Verkleinwoord: bloukraanvoëltjie
Meervoud van verkleining: bloukraanvoëltjies
Betekenis:
• 'n Groot, bedreigde standvoël, endemies aan Suid-Afrika, Grus paradisea.
Gebruik:
• Die bloukraanvoël is Suid-Afrika se nasionale voël.
Hiperoniem:
• kraanvoël
Afgelei:
• bloukraanvoëlkuiken
Vertaling:
Engels: blue crane
Nederlands: blauwe kraanvogel, paradijskraanvogel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|