| wynlandgoed [boodskap #147128] |
Do., 05 Desember 2024 12:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wynlandgoed
Afbreking: wyn•land•goed
Samestelling: wyn + landgoed
Selfstandige naamwoord: wynlandgoed
Meervoud: wynlandgoedere
Betekenis:
• 'n Plaas of groot stuk grond waarop druiwe geplant en wyn verbou word.
Gebruik:
• Besoek ons wynlandgoed om ons kelders te besigtig ons bekroonde wyne te proe.
Vertaling:
Engels: wine estate
Nederlands: wijnlandgoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|