| aandpraatjie [boodskap #147125] |
Wo., 04 Desember 2024 18:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aandpraatjie
Afbreking: aand•praat•jie
Samestelling: aand + praatjie
Selfstandige naamwoord: aandpraatjie
Meervoud: aandpraatjies
Betekenis:
• 'n Geselsie in die aand.
Gebruik:
• Die politikus se oggend- en aandpraatjies stem nie ooreen nie. [Hy kan nie vertrou word nie].
Antoniem:
• môrepraatjie
• oggendpraatjie
Vertaling:
Engels: evening talk
Nederlands: avondgesprek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|