sigsagsgewys [boodskap #147124] |
Wed, 04 December 2024 16:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sigsagsgewys
Afbreking: sig•sags•ge•wys
Samestelling: sigsag + -s- + -gewys
Byvoeglike naamwoord: sigsagsgewys
Attributief: sigsagsgewyse
Betekenis:
• Wat met skerp draaie heen en weer te beweeg.
Gebruik:
• Die man het sigsagsgewys weggehardloop terwyl daar op hom geskiet is.
Sinoniem:
• slingerend
Vertaling:
Engels: in a zigzag fashion
Nederlands: zigzagsgewijs, zigzaggend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|