kunsmusiek [boodskap #147121] |
Wed, 04 December 2024 15:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kunsmusiek
Afbreking: kuns•mu•siek
Samestelling: kuns + musiek
Selfstandige naamwoord: kunsmusiek
Meervoud: –
Betekenis:
• Musiek wat hoofsaaklik as kuns (en nie bloot as vermaak nie) geskep, waardeer en/of beoordeel word.
Gebruik:
• Sy het 'n voorliefde vir kunsmusiek, kunsrolprente, ballet, letterkunde en die visuele kunste.
Vertaling:
Engels: art music
Nederlands: kunstmuziek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|