| woekeraar [boodskap #147118] |
Wo., 04 Desember 2024 12:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woekeraar
Afbreking: woe•ke•raar
Samestelling: woeker + -aar
Selfstandige naamwoord: woekeraar
Meervoud: woekeraars
Betekenis:
• Iemand wat woeker dryf, o.a. deur geld teen onbillike rente uit te leen.
Gebruik:
• 'n Woekeraar is gevonnis vir die aanranding op 'n man wat hom R50 geskuld het.
Sinoniem:
• bloedsuier
• geldskieter
• knewelaar
• makelaar
• parasiet
• skuldeiser
• uitbuiter
Vertaling:
Engels: usurer, wheeler and dealer
Nederlands: woekeraar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|