Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verantwoording
verantwoording [boodskap #147117] Wo., 04 Desember 2024 11:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verantwoording
Afbreking: ver•ant•woor•ding
Samestelling: verantwoord + -ing


Selfstandige naamwoord: verantwoording
Meervoud: verantwoordinge, verantwoordings

Betekenis:
• Die verpligting om te sorg dat dinge reg verloop.

Gebruik:
• Gaan u dae verby soos dié van 'n mens, u jare soos sý jare, dat U rekenskap eis vir my oortredinge, dat U verantwoording vra vir my sonde? [Job 10:5-6]

Sinoniem:
• aanspreeklikheid
• rekenskap
• toerekenbaarheid
• toerekening
• verantwoordelikheid

Vertaling:
Engels: accountability, responsibility
Nederlands: verantwoording

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkondiging
Volgende onderwerp: woekeraar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 11:29:19 UTC 2025