stopsit [boodskap #147115] |
Wed, 04 December 2024 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stopsit
Afbreking: stop•sit
Samestelling: stop + sit
Werkwoord: stopsit
Verlede tyd: het stopgesit
Betekenis:
• Om iets te laat ophou.
Gebruik:
• Hoe kan ons die korrupsie stopsit?
• Sulke boeliegedrag moet stopgesit word!
Sinoniem:
• beëindig
• keer
• ophou
• rem
• smoor
• staak
• strem
• teenhou
• verydel
Vertaling:
Engels: to stop, close down, put an end to
Nederlands: stopzetten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|