| demoniseer [boodskap #147112] |
Di., 03 Desember 2024 14:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24183 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
demoniseer
Afbreking: de•mo•ni•seer
Samestelling: demoon + -iseer
Werkwoord: demoniseer
Verlede tyd: het gedemoniseer
Betekenis:
• Om iets of iemand sistematies ongunstig voor te stel.
Gebruik:
• In die proses word Rusland gedemoniseer en as die aggressor uitgebeeld.
Vertaling:
Engels: to demonize
Nederlands: demoniseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|