| ondersee [boodskap #147104] |
Ma., 02 Desember 2024 19:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondersee
Afbreking: on•der•see
Samestelling: onder + see
Byvoeglike naamwoord: ondersee
Attributief: ondersese
Betekenis:
• Wat onder die water van die see (benede seespieël) lê.
Gebruik:
• Die ondersese kabel is beskadig.
Sinoniem:
• onderwater
Vertaling:
Engels: submarine, undersea
Nederlands: onderzees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|