| teenreaksie [boodskap #147099] |
Ma., 02 Desember 2024 15:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teenreaksie
Afbreking: teen•re•ak•sie
Samestelling: teen + reaksie
Selfstandige naamwoord: teenreaksie
Meervoud: teenreaksies
Betekenis:
• 'n Reaksie op 'n reaksie.
Gebruik:
• Volgens Newton se derde wet is daar vir elke aksie 'n gelyke teenreaksie.
Wisselvorm:
• teëreaksie
Sinoniem:
• gevolg
• teendeel
• terugslag
• verset
• weerstand
Vertaling:
Engels: counter-reaction, backlash
Nederlands: tegenreactie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|