Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » marathonatleet
marathonatleet [boodskap #147098] Ma., 02 Desember 2024 13:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
marathonatleet
Afbreking: ma•ra•thon•at•leet
Samestelling: marathon + atleet


Selfstandige naamwoord: marathonatleet
Meervoud: marathonatlete

Betekenis:
• 'n Atleet wat aan 'n marathon ('n 42 km-wedloop) deelneem.

Gebruik:
• Die marathonatleet het nog 'n wêreldrekord platgeslaan.

Vertaling:
Engels: marathon runner
Nederlands: marathonatleet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verderflik
Volgende onderwerp: teenreaksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 08:18:00 UTC 2025