Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagvoël
nagvoël [boodskap #147095] Thu, 28 November 2024 15:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagvoël
Afbreking: nag•vo•ël
Samestelling: nag + voël


Selfstandige naamwoord: nagvoël
Meervoud: nagvoëls
Verkleinwoord: nagvoëltjie
Meervoud van verkleining: nagvoëltjies

Betekenis:
• 'n Voël wat in die dag slaap en in die nag aktief is.

Gebruik:
• Die meeste uile is nagvoëls.

Vertaling:
Engels: nocturnal bird
Nederlands: nachtvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandkas
Volgende onderwerp: deurspek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:48:02 UTC 2025