brandkas [boodskap #147094] |
Thu, 28 November 2024 15:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandkas
Afbreking: brand•kas
Samestelling: brand + kas
Selfstandige naamwoord: brandkas
Meervoud: brandkaste
Verkleinwoord: brandkassie
Meervoud van verkleining: brandkassies
Betekenis:
• 'n Versterkte, vuurvaste kas waarin kosbare items toegesluit word.
Gebruik:
• Die polisieman sluit sy dienswapen in die brandkas toe.
Sinoniem:
• brandkluis
• kluis
Vertaling:
Engels: safe, fire-proof box
Nederlands: brandkast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|