gedenkdiens [boodskap #147093] |
Thu, 28 November 2024 15:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedenkdiens
Afbreking: ge•denk•diens
Samestelling: gedenk + diens
Selfstandige naamwoord: gedenkdiens
Meervoud: gedenkdienste
Verkleinwoord: gedenkdiensie
Meervoud van verkleining: gedenkdiensies
Betekenis:
• 'n Diens wat iets gedenk, dikwels die lewe van 'n oorledene.
Gebruik:
• Deesdae is die gedenkdiens 'n geleentheid om die persoon se lewe te vier, eerder as wat dit 'n afskeid is.
Vertaling:
Engels: memorial service
Nederlands: gedenkdienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|