| mini- [boodskap #147091] |
Do., 28 November 2024 11:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mini-
Afbreking: mi•ni-
Voorvoegsel: mini-
Betekenis:
• Dui aan dat iets baie kleiner of korter is as normaal.
Gebruik:
• Die voorvoegsel mini- kom voor in woorde soos minibroekie, minibus, miniduikboot, minihokkie, minikrieket, mininetbal, minireeks, minirok en minitennis.
Sinoniem:
• mikro-
• nano-
• piepklein
Antoniem:
• maksi-
Vertaling:
Engels: mini-
Nederlands: mini-
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|