| kalkoenmannetjie [boodskap #147080] |
So., 24 November 2024 19:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kalkoenmannetjie
Afbreking: kal•koen•man•ne•tjie
Samestelling: kalkoen + mannetjie
Selfstandige naamwoord: kalkoenmannetjie
Meervoud: kalkoenmannetjies
Betekenis:
• 'n Manlike kalkoen.
Gebruik:
• Die kalkoenmannetjie is groter en kleurryker as die wyfie.
Vergelyking:
• So parmantig soos 'n kalkoenmannetjie. [Baie parmantig.]
Sinoniem:
• kalkoenhaan
Antoniem:
• kalkoenhen
• kalkoenwyfie
Vertaling:
Engels: male turkey, turkey rooster
Nederlands: kalkoenhaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|