Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoendertande
hoendertande [boodskap #147079] Sun, 24 November 2024 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoendertande
Afbreking: hoen•der•tan•de
Samestelling: hoender + tande


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: hoendertande

Betekenis:
• Iets wat baie skaars/ seldsaam/ onverkrygbaar is.

Gebruik:
• Eiers is deesdae so skaars soos hoendertande.

Vergelyking:
• So skaars soos hoendertande. [Baie skaars.]

Vertaling:
Engels: hen's teeth
Nederlands: kippentanden

Nota:
• Hoenders het beslis nie tande nie!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klokslag
Volgende onderwerp: kalkoenmannetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:04:04 UTC 2025