Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwelmsmokkelaar
dwelmsmokkelaar [boodskap #147062] Sa., 23 November 2024 11:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwelmsmokkelaar
Afbreking: dwelm•smok•ke•laar
Samestelling: dwelm + smokkelaar


Selfstandige naamwoord: dwelmsmokkelaar
Meervoud: dwelmsmokkelaars

Betekenis:
• 'n Krimineel wat met dwelms smokkel.

Gebruik:
• As gevolg van die honde-eenheid word honderde dwelmsmokkelaars jaarliks uitgesnuffel.

Vertaling:
Engels: drug smuggler
Nederlands: drugssmokkelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: honde-eenheid
Volgende onderwerp: uitsnuffel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 19:44:36 UTC 2026