| eiervormig [boodskap #147056] |
Wo., 20 November 2024 16:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eiervormig
Afbreking: ei•er•vor•mig
Samestelling: eier + vormig
Byvoeglike naamwoord: eiervormig
Attributief: eiervormige
Betekenis:
• Wat die vorm van 'n eier het.
Gebruik:
• Die boom se blare is eiervormig.
Sinoniem:
• ovaal
Afgelei:
• halfeiervormig
Vertaling:
Engels: egg-shaped, ovate, oval
Nederlands: eivormig, eiervormig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|