hoekpunt [boodskap #147054] |
Wed, 20 November 2024 15:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoekpunt
Afbreking: hoek•punt
Samestelling: hoek + punt
Selfstandige naamwoord: hoekpunt
Meervoud: hoekpunte
Verkleinwoord: hoekpuntjie
Meervoud van verkleining: hoekpuntjies
Betekenis:
• Die punt waar die bene van 'n hoek bymekaar kom.
Gebruik:
• 'n Driehoek het drie sye en drie hoekpunte.
Afgelei:
• hoekpuntlyn
Vertaling:
Engels: angular point, vertex
Nederlands: hoekpunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|