gebod [boodskap #147047] |
Tue, 19 November 2024 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gebod
Afbreking: ge•bod
Selfstandige naamwoord: gebod
Meervoud: gebooie, gebode
Betekenis:
• 'n Bevel van 'n hoër gesag wat nagekom moet word.
Gebruik:
• Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. [Matteus 22:37-38]
Sinoniem:
• bepaling
• bevel
• diktaat
• edik
• opdrag
• ordonnansie
• reël
• regulasie
• verbod
• verordening
• voorskrif
• wet
Hiponiem:
• huweliksgebod
• kerkgebod
• liefdesgebod
• proefgebod
Vertaling:
Engels: commandment, order
Nederlands: gebod
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|