Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervolger
vervolger [boodskap #147045] Tue, 19 November 2024 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervolger
Afbreking: ver•vol•ger
Samestelling: vervolg + -er


Selfstandige naamwoord: vervolger
Meervoud: vervolgers

Betekenis:
• Iemand wat iemand anders aankla, of agternasit om hom kwaad te doen.

Gebruik:
• Paulus was 'n meedoënlose vervolger van Christene, maar hy het hom tydens 'n reis na Damaskus bekeer.

Sinoniem:
• aanklaer
• aanvaller
• teisteraar
• vyand

Hiponiem:
• heksevervolger
• jodevervolger
• kettervervolger
• kroonvervolger
• vervolgery

Vertaling:
Engels: persecutor
Nederlands: vervolger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onintelligent
Volgende onderwerp: voetbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:44:26 UTC 2025