Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wêreldverhoog
wêreldverhoog [boodskap #147029] Sun, 17 November 2024 14:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21149
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêreldverhoog
Afbreking: wê•reld•ver•hoog
Samestelling: wêreld + verhoog


Selfstandige naamwoord: wêreldverhoog
Meervoud: wêreldverhoë

Betekenis:
• Die hoogste internasionale vlak, of 'n gebied van internasionale belang.

Gebruik:
• Suid-Afrika se atlete presteer goed op die wêreldverhoog.

Vertaling:
Engels: world stage
Nederlands: wereldpodium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gepas
Volgende onderwerp: vervangingskoste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Feb 02 03:38:29 UTC 2025