Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitblaker
uitblaker [boodskap #147027] Sun, 17 November 2024 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitblaker
Afbreking: uit•bla•ker
Samestelling: uit + blaker


Werkwoord: blaker uit, uitblaker
Verlede tyd: het uitgeblaker

Betekenis:
• Om iets wat geheim of vertroulik is uit te vertel.

Gebruik:
• Moenie alles wat ander doen, haastig loop en uitblaker nie. [Spreuke 25:8]

Sinoniem:
• aankondig
• bekendmaak
• oorvertel
• rondvertel
• uitbasuin
• uitblêr
• uitlap
• verklap
• verklik
• verkondig

Spreekwoord:
• Alles uitblaker. ['n Geheim rondvertel.]

Vertaling:
Engels: to blurt out
Nederlands: uitblaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamsmelt
Volgende onderwerp: gepas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:01:28 UTC 2025