| konstruksiespan [boodskap #147023] |
So., 17 November 2024 09:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konstruksiespan
Afbreking: kon•struk•sie•span
Samestelling: konstruksie + span
Selfstandige naamwoord: konstruksiespan
Meervoud: konstruksiespanne
Betekenis:
• 'n Groep mense wat konstruksiewerk doen.
Gebruik:
• Geboue word deur 'n argitek ontwerp en deur 'n konstruksiespan van bouers opgerig.
Vertaling:
Engels: construction team
Nederlands: bouwteam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|