Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roset
roset [boodskap #147018] Sat, 16 November 2024 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rosette
Rosette
roset
Afbreking: ro•set


Selfstandige naamwoord: roset
Meervoud: rosette

Betekenis:
• Ronde voorwerp of versiering met 'n gekartelde rand wat in die vorm van 'n roos om 'n middelpunt gerangskik is.

Gebruik:
• 'n Aalwyn se blare vorm 'n roset om die stam.

Afgelei:
• rosetpaneel
• rosetvormig
• rosetvenster

Vertaling:
Engels: rosette
Nederlands: rozet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buiten
Volgende onderwerp: sirkelvormig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:02:00 UTC 2025