Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » basilie
basilie [boodskap #147014] Sa., 16 November 2024 09:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24204
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
basilie
Afbreking: ba•si•lie


Selfstandige naamwoord: basilie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kruid waarvan die blare in die kookkuns gebruik word, Ocimum basilicum.

Gebruik:
Basilie word veral gebruik om ekstra geur aan tamaties en tamatiegeregte te gee.

Sinoniem:
• basielkruid
• koningskruid

Vertaling:
Engels: basil
Nederlands: basilie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tamatieslaai
Volgende onderwerp: garneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 15:38:34 UTC 2025