| rolstoelvriendelik [boodskap #147012] |
Sa., 16 November 2024 09:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rolstoelvriendelik
Afbreking: rol•stoel•vrien•de•lik
Samestelling: rolstoel + vriendelik
Byvoeglike naamwoord: rolstoelvriendelik
Vergrotende trap: rolstoelvriendeliker
Oortreffende trap: rolstoelvriendelikste
Attributief: rolstoelvriendelike
Betekenis:
• Maklik toeganklik vir mense wat rolstoele gebruik.
Gebruik:
• Die gebou is nie rolstoelvriendelik nie.
Vertaling:
Engels: wheelchair friendly
Nederlands: rolstoelvriendelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|