| staatsbegrafnis [boodskap #147009] |
Sa., 16 November 2024 08:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staatsbegrafnis
Afbreking: staats•be•graf•nis
Samestelling: staat + -s- + begrafnis
Selfstandige naamwoord: staatsbegrafnis
Meervoud: staatsbegrafnisse
Betekenis:
• 'n Openbare begrafnis vir 'n staatshoof (of ander persoon van belang) wat deur die staat gereël word.
Gebruik:
• Emily Hobhouse het 'n eervolle staatsbegrafnis ontvang en is in Bloemfontein aan die voet van die Vrouemonument begrawe.
Vertaling:
Engels: state funeral
Nederlands: staatsbegrafenis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|