| pietersielie [boodskap #147008] |
Sa., 16 November 2024 07:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pietersielie
pietersielie
Afbreking: pie•ter•sie•lie
Selfstandige naamwoord: pietersielie
Meervoud: pietersielies
Betekenis:
• Kruidgewas waarvan die blare in die kookkuns as smaakmiddel of versiering gebruik word, Petroselinum crispum.
Gebruik:
• Die kos is met pietersielie versier.
Wisselvorm:
• pieterselie (ongewoon)
Afgelei:
• pieterseliebotter
• pieterseliesous
• wildepietersielie
Vertaling:
Engels: parsley
Nederlands: peterselie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|