Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mossienes
mossienes [boodskap #147002] Fri, 15 November 2024 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mossienes
Afbreking: mos•sie•nes
Samestelling: mossie + nes


Selfstandige naamwoord: mossienes
Meervoud: mossieneste
Verkleinwoord: mossienessie
Meervoud van verkleining: mossienessies

Betekenis:
• Die nes van 'n mossie.
• 'n Kassie in die paneel van 'n motor vir los items.

Gebruik:
• Die mossienes het uit die boom geval.
• Die kar het 'n lekker groot mossienes.

Sinoniem:
• paneelkassie
• paneelkissie
• vroeteldoos

Hiperoniem:
• voëlnes

Vertaling:
Engels: sparrow nest; cubby hole, glove box
Nederlands: mussennest; handschoenenkastje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pelsdier
Volgende onderwerp: dril
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:52:19 UTC 2025