Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nierversaking
nierversaking [boodskap #146986] Wed, 13 November 2024 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nierversaking
Afbreking: nier•ver•sa•king
Samestelling: nier + versaking


Selfstandige naamwoord: nierversaking
Meervoud: nierversakings

Betekenis:
• Toestand waar die niere nie meer die afval voldoende uit die bloed kan filtreer nie.

Gebruik:
Nierversaking kan met dialise of 'n niervervanging behandel word.

Vertaling:
Engels: kidney failure
Nederlands: nierverzakking, nierfalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sakewêreld
Volgende onderwerp: mikrobe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:02:58 UTC 2025