Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inmakery
inmakery [boodskap #146966] Tue, 12 November 2024 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inmakery
Afbreking: in•ma•ke•ry
Samestelling: inmaak + -ery


Selfstandige naamwoord: inmakery
Meervoud: inmakerye

Betekenis:
• Die grootskaalse inmaak van kos, of 'n fabriek wat voedsel inmaak.

Gebruik:
• 'n Inmakery is op die vrugteplaas aangelê om die oortollige perskes te blik en te bottel.

Vertaling:
Engels: canning, preserving; canning factory
Nederlands: inmakerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breinspoel
Volgende onderwerp: verheffing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:05:50 UTC 2025