| verwerdig [boodskap #146963] |
Ma., 11 November 2024 14:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwerdig
Afbreking: ver•wer•dig
Werkwoord: verwerdig
Verlede tyd: het verwerdig
Betekenis:
• Om waardig te ag.
Gebruik:
• Die politikus het homself nie verwerdig om uit sy luukse motor te klim om die mense te groet nie.
Wisselvorm:
• verwaardig (verouderd)
Afgelei:
• verwerdiging
Vertaling:
Engels: to deign, dignify
Nederlands: verwaardigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|