Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bejaardesorg
bejaardesorg [boodskap #146943] Sat, 09 November 2024 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bejaardesorg
Afbreking: be•jaar•de•sorg
Samestelling: bejaarde + sorg


Selfstandige naamwoord: bejaardesorg
Meervoud:

Betekenis:
• Die versorging en verlening van hulp aan bejaarde persone.

Gebruik:
• Mediese vooruitgang veroorsaak dat mense langer leef en die aanvraag na bejaardesorg gaan al hoe groter word.

Vertaling:
Engels: elderly care
Nederlands: bejaardenzorg, ouderenzorg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groendakkies
Volgende onderwerp: verlening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:45:23 UTC 2025