| voedingswaarde [boodskap #146935] |
Vr., 08 November 2024 15:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voedingswaarde
Afbreking: voe•dings•waar•de
Samestelling: voeding + -s- + waarde
Selfstandige naamwoord: voedingswaarde
Meervoud: voedingswaardes
Betekenis:
• Die hoeveelheid energie en nutriënte in kos.
Gebruik:
• Wanneer groente oorkook word, verloor dit voedingswaarde.
Sinoniem:
• nutrisie
• voeding
Afgelei:
• voedingswaardetabel
Vertaling:
Engels: nutritional value
Nederlands: voedingswaarde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|