ongehinderd [boodskap #146932] |
Fri, 08 November 2024 13:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongehinderd
Afbreking: on•ge•hin•derd
Samestelling: on- + gehinder + -d
Byvoeglike naamwoord: ongehinder, ongehinderd
Attributief: ongehinderde
Betekenis:
• Wat nie teruggehou, belemmer of gehinder word nie.
Gebruik:
• Al die gevangenes het ongehinderde toegang tot regshulp.
Sinoniem:
• ongebonde
• ongedwonge
• ongestoord
• onbelemmer
• onbelemmerd
• steuringsvry
• vrylik
Antoniem:
• gehinderd
Vertaling:
Engels: unimpeded, unhindered, unobstructed
Nederlands: ongehinderd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|