Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opjaag
opjaag [boodskap #146926] Do., 07 November 2024 07:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opjaag
Afbreking: op•jaag
Samestelling: op + jaag


Werkwoord: opjaag
Verlede tyd: het opgejaag

Betekenis:
• Om hoër/ boontoe te jaag.

Gebruik:
• Die bakkie jaag teen die sandduin op.
• Die medikasie kan jou bloeddruk opjaag.
• Die hoë petrolprys het die kospryse verder opgejaag.

Wisselvorm:
• opja

Vertaling:
Engels: to chase up, drive up
Nederlands: opjagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontkoppel
Volgende onderwerp: tydsbestek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 12:58:08 UTC 2026