Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grenspos
grenspos [boodskap #146922] Do., 07 November 2024 06:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grenspos
Afbreking: grens•pos
Samestelling: grens + pos


Selfstandige naamwoord: grenspos
Meervoud: grensposte
Verkleinwoord: grenspossie
Meervoud van verkleining: grenspossies

Betekenis:
• 'n Gebou (of geboue) aan die grens van 'n land om die grens te bewaak en verkeer te kontroleer.

Gebruik:
• Sendelingsdrif is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië.

Sinoniem:
• tolhuis

Vertaling:
Engels: borderpost
Nederlands: grenspost

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiteen
Volgende onderwerp: noodnommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 10:40:05 UTC 2026