| wêreldleier [boodskap #146910] |
Wo., 06 November 2024 10:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wêreldleier
Afbreking: wê•reld•lei•er
Samestelling: wêreld + leier
Selfstandige naamwoord: wêreldleier
Meervoud: wêreldleiers
Betekenis:
• 'n Leier wat 'n rol in wêreldgebeure speel, meestal 'n staatshoof van 'n magtige land.
Gebruik:
• Hy ontneem wêreldleiers hulle verstand en laat hulle ronddwaal in 'n wilde wêreld sonder pad. [Job 12:24]
Vertaling:
Engels: world leader
Nederlands: wereldleider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|